17 Feb 2020 Hou en klou vas aan God se genade!

17 Feb 2020 Hou en klou vas aan God se genade!

4 0 9 mesi fa
Hou en klou vas aan God se genade! Die lewe is nie vir sussies nie, hoor ons dikwels. Dit is inderdaad so, daarom het God ons juis gemaak om verhouding met Hom en ander ledemate van die liggaam van Christus te leef. In die ophelp van daar-wees vir ander, ontsnap ek ook uit die slaggate waarin ek so dikwels self vasval. Reik uit en maak 'n verskil!

Autore

Seguici su Facebook

Aiuto